ysveld [boodskap #138320] |
Sun, 31 October 2021 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysveld
Afbreking: ys•veld
Samestelling: ys + veld
Selfstandige naamwoord: ysveld
Meervoud: ysvelde
Verkleinwoord: ysveldjie
Meervoud van verkleining: ysveldtjies
Betekenis:
• 'n Aaneengeslote oppervlakte wat met bevrore water bedek is.
Gebruik:
• Die eskimo beur teen 'n yskoue stormwind oor die verlate ysveld.
Sinoniem:
• ysvlakte
Afgelei:
• Noordpoolysveld
Vertaling:
Engels: ice field, ice sheet, expanse of ice
Nederlands: ijsveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|