verdorwenheid [boodskap #138319] |
Sun, 31 October 2021 09:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdorwenheid
Afbreking: ver•dor•wen•heid
Selfstandige naamwoord: verdorwenheid
Meervoud: verdorwenhede
Betekenis:
• Die toestand van verderflik/ moreel verwerplik te wees.
Gebruik:
• Toe die Here sien hoe groot die verdorwenheid van die mens op aarde is en dat hy sy lewe lank net slegte dinge bedink, was die Here bedroef daaroor. [Genesis 6:5-6]
Sinoniem:
• boosheid
• dekadensie
• ondeugdekikheid
• onsedelikheid
• ontaarding
• perversiteit
• sedeloosheid
• sieleverderf
• slegheid
• sondigheid
• verderflikheid
Vertaling:
Engels: depravity, wickedness
Nederlands: verdorvenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|