Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsê
ontsê [boodskap #138318] Sun, 31 October 2021 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsê
Afbreking: ont•sê
Samestelling: ont- sê


Werkwoord: ontsê
Verlede tyd: het ontsê

Betekenis:
• Om 'n toelating te weier, of 'n toestemming terug te trek.

Gebruik:
• Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldige en om die onskuldige sy reg te ontsê nie. [Spreuke 18:5]

Sinoniem:
• belet
• kortwiek
• verbied
• weerhou
• weier

Afgelei:
• ontsegging

Vertaling:
Engels: to keep from having, deny, refuse
Nederlands: ontzeggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komyn
Volgende onderwerp: verdorwenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:49:56 UTC 2025