Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okkupeer
okkupeer [boodskap #138316] Fri, 29 October 2021 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
okkupeer
Afbreking: ok•ku•peer


Werkwoord: okkupeer
Verlede tyd: het geokkupeer

Betekenis:
• Om 'n blyplek te bewoon.
• Om 'n plek te beset of in besit te neem.

Gebruik:
• Maak seker die huis is veilig voordat u dit okkupeer.
• Die Romeinse Ryk het talle gebiede, van Brittanje tot Egipte, geokkupeer.

Sinoniem:
• beset
• betrek
• bewoon
• oorneem
• plak

Afgelei:
• okkupeerder

Verwant:
• okkupasie
• okkuperend

Vertaling:
Engels: to occupy
Nederlands: occuperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankroof
Volgende onderwerp: komyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:05:20 UTC 2025