Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bankroof
bankroof [boodskap #138315] Fri, 29 October 2021 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bankroof
Afbreking: bank•roof
Samestelling: bank + roof


Selfstandige naamwoord: bankroof
Meervoud: bankrowe

Betekenis:
• Die roof van 'n bank.

Gebruik:
• André Stander pleeg sy eerste bankroof in 1977, waarna by nagenoeg 40 ander banke oor Suid-Afrika beroof voordat hy in 1980 in hegtenis geneem is.

Sinoniem:
• bankrooftog

Verwant:
• bankrower

Vertaling:
Engels: bank robbery
Nederlands: bankroof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mielieblom
Volgende onderwerp: okkupeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:30:50 UTC 2025