Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mielieblom
mielieblom [boodskap #138314] Fri, 29 October 2021 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mielieblom
Afbreking: mie•lie•blom
Samestelling: mielie + blom


Selfstandige naamwoord: mielieblom
Meervoud:

Betekenis:
• Fyn meel van mielies wat hoofsaaklik as bindmiddel gebruik word.

Gebruik:
Mielieblom word onder andere onder die handelsnaam maizena verkoop.

Afgelei:
• mielieblompasta

Verwant:
• meelblom

Vertaling:
Engels: cornstarch, cornflour
Nederlands: maïzena, maïszetmeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maagwand
Volgende onderwerp: bankroof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:02:18 UTC 2025