Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afrikana
Afrikana [boodskap #138311] Wo., 27 Oktober 2021 17:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afrikana
Afbreking: A•fri•ka•na
Samestelling: Afrika + -na


Selfstandige naamwoord: Afrikana
Meervoud: Afrikana
Verkleinwoord: Afrikana
Meervoud van verkleining: Afrikana

Betekenis:
• Voorwerpe wat van geskiedkundige belang is vir Afrika, soos ou boeke, geskrifte, kaarte, implemente, meubels, ens.

Gebruik:
• Ek versamel graag Afrikana.

Wisselvorm:
• Africana

Afgelei:
• Afrikanamuseum
• Afrikanaversamelaar
• Afrikanaversameling

Vertaling:
Engels: Africana
Nederlands: Africana

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 20 Februarie 2026 14:33]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ghwano
Volgende onderwerp: weerklink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Feb. 23 19:33:36 UTC 2026