Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ghwano
ghwano [boodskap #138310] Wo., 27 Oktober 2021 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26301
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ghwano
Afbreking: ghwa•no


Selfstandige naamwoord: ghwano
Meervoud:

Betekenis:
• Ontlasting (droë mis) van vlermuise en voëls wat hoofsaaklik as bemesting gebruik word.

Gebruik:
Ghwano is besonder ryk aan stikstof, fosfaat en kalium, wat noodsaaklik is vir die groei van plante.

Wisselvorm:
• guano

Sinoniem:
• voëlmis
• seevoëlmis

Afgelei:
• ghwano-afsetting
• ghwano-eiland
• ghwano-oes
• ghwanofabriek
• ghwanoproduksie
• ghwanoseisoen
• ghwanovoorraad

Vertaling:
Engels: guano
Nederlands: guano, vogelmest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: traumaties
Volgende onderwerp: Afrikana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 29 01:30:26 UTC 2026