Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ghwano
ghwano [boodskap #138310] Wed, 27 October 2021 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ghwano
Afbreking: ghwa•no


Selfstandige naamwoord: ghwano
Meervoud:

Betekenis:
• Ontlasting (droë mis) van vlermuise en voëls wat hoofsaaklik as bemesting gebruik word.

Gebruik:
Ghwano is besonder hoog aan stikstof, fosfaat en kalium, wat noodsaaklik is vir die groei van plante.

Wisselvorm:
• guano

Sinoniem:
• voëlsmis
• seevoëlsmis

Vertaling:
Engels: guano
Nederlands: guano

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: traumaties
Volgende onderwerp: Afrikana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:37:11 UTC 2025