Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » traumaties
traumaties [boodskap #138309] Wed, 27 October 2021 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
traumaties
Afbreking: trau•ma•ties
Samestelling: trauma + -ties


Byvoeglike naamwoord: traumaties
Vergrotende trap: traumatieser
Oortreffende trap: traumatiesste
Attributief: traumatiese

Betekenis:
• Wat fisiese of emosionele letsels (as gevolg van trauma) veroorsaak.

Gebruik:
• ʼn Egskeiding kan uiters traumaties vir kinders wees.

Wisselvorm:
• troumaties

Sinoniem:
• skokkend
• spannend
• stresvol

Vertaling:
Engels: traumatic
Nederlands: traumatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broccoli
Volgende onderwerp: ghwano
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:26:38 UTC 2025