Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broccoli
broccoli [boodskap #138308] Wed, 27 October 2021 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Broccoli
Broccoli
broccoli
Afbreking: broc•co•li


Selfstandige naamwoord: broccoli
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Soort kool wat soos blomkool lyk, maar met groen spruite, Brassica oleracea.

Gebruik:
Broccoli word meestal saggekook of gestoom, maar kan ook rou geëet word.

Wisselvorm:
• brokkoli

Sinoniem:
• winterblomkool

Vertaling:
Engels: broccoli
Nederlands: broccoli

Nota:
• Van Italiaans, "broccoli" (meervoud van "broccolo").

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afloop
Volgende onderwerp: traumaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:48:50 UTC 2025