Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krieketspeler
krieketspeler [boodskap #138304] Wed, 27 October 2021 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Krieketspelers.
Krieketspelers.
krieketspeler
Afbreking: krie•ket•spe•ler
Samestelling: krieket + speler


Selfstandige naamwoord: krieketspeler
Meervoud: krieketspelers
Verkleinwoord: krieketspelertjie
Meervoud van verkleining: krieketspelertjies

Betekenis:
• Persoon wat krieket speel.

Gebruik:
• 'n Krieketspan bestaan uit elf krieketspelers.

Hiponiem:
• bouler
• kolwer
• paaltjiewagter
• veldwerker

Vertaling:
Engels: cricket player, cricketer
Nederlands: cricketspeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaaddoen
Volgende onderwerp: blaashoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:13:11 UTC 2025