kwaaddoen [boodskap #138303] |
Tue, 26 October 2021 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwaaddoen
Afbreking: kwaad•doen
Samestelling: kwaad + doen
Werkwoord: doen kwaad, kwaaddoen
Verlede tyd: het kwaadgedoen
Betekenis:
• Om dinge te doen wat mens nie moet doen nie.
Gebruik:
• 'n Pak slae laat 'n mens ophou kwaaddoen. [Spreuke 20:30]
Verwant:
• kwaaddoener
• kwaaddoenerig
• kwaaddoenery
Vertaling:
Engels: to do mischief
Nederlands: kwaad doen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|