webbladsy [boodskap #138299] |
Di, 26 Oktober 2021 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
webbladsy
Afbreking: web•blad•sy
Samestelling: web + bladsy
Selfstandige naamwoord: webbladsy
Meervoud: webbladsye
Verkleinwoord: webbladsytjie
Meervoud van verkleining: webbladsytjies
Betekenis:
• 'n Bladsy op 'n webwerf wat met 'n webblaaier gelees word, meestal in HTML-formaat en op die internet.
Gebruik:
• Boekmerk sommer hierdie webbladsy.
Sinoniem:
• webblad
Vertaling:
Engels: web page
Nederlands: webpagina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|