onmenslik [boodskap #138293] |
Tue, 26 October 2021 12:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onmenslik
Afbreking: on•mens•lik
Samestelling: on- + menslik
Byvoeglike naamwoord: onmenslik
Vergrotende trap: onmensliker
Oortreffende trap: onmenslikste
Attributief: onmenslike
Partitief: onmensliks
Betekenis:
• Wat barbaars en nie menslik is nie.
Gebruik:
• Dit is onmenslik om diere so te laat ly.
Sinoniem:
• barbaars
• dierlik
• gevoelloos
• hardvogtig
• harteloos
• monsteragtig
• onbarmhartig
• onbeskaaf
• wreedaardig
Antoniem:
• menslik
Afgelei:
• onmenslikheid
Vertaling:
Engels: inhuman, brutal, cruel
Nederlands: onmenselijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|