Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » multikultureel
multikultureel [boodskap #138286] Mon, 25 October 2021 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
multikultureel
Afbreking: mul•ti•kul•tu•reel
Samestelling: multi- + kultureel


Byvoeglike naamwoord: multikultureel
Attributief: multikulturele
Partitief: multikultureels

Betekenis:
• Wat uit meer as een kultuur saamgestel is.

Gebruik:
• Sy is multikultureel opgevoed en praat naas Afrikaans ook Engels en Duits.

Vertaling:
Engels: multicultural
Nederlands: multicultureel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskuil
Volgende onderwerp: sanksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:28:02 UTC 2025