frustrasie [boodskap #138281] |
Sat, 23 October 2021 19:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
frustrasie
Afbreking: fru•stra•sie
Selfstandige naamwoord: frustrasie
Meervoud: frustrasies
Verkleinwoord: frustrasietjie
Meervoud van verkleining: frustrasietjies
Betekenis:
• Iets wat 'n mens frustreer; wrewel wat opbou as jy nie jou doelwitte bereik nie.
Gebruik:
• Die opgehoopte frustrasie van jeugdiges word vergroot deur die feit dat hulle nie werk kan kry nie.
Sinoniem:
• onrustigheid
• onvergenoegdheid
• teleurstelling
• vertwyfeling
Vertaling:
Engels: frustration
Nederlands: frustratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|