Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laggend
laggend [boodskap #138277] Fri, 22 October 2021 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laggend
Afbreking: lag•gend
Samestelling: lag + -end


Byvoeglike naamwoord: laggend
Attributief: laggende

Betekenis:
• Wat besig is om te lag.

Gebruik:
• "Hier hang die koning van die Jode," het hulle laggend uitgeroep. [Lukas 23:37]

Sinoniem:
• giggelend
• glimlaggend
• opgewek
• vrolik

Afgelei:
• laggenderwys

Vertaling:
Engels: laughing, smiling, chuckling
Nederlands: lachend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van lag.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sensus
Volgende onderwerp: spot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:11:26 UTC 2025