sensus [boodskap #138276] |
Fri, 22 October 2021 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sensus
Afbreking: sen•sus
Selfstandige naamwoord: sensus
Meervoud: sensusse
Betekenis:
• Telling van die bevolking om die bevolkingsregister van 'n land op datum te bring.
Gebruik:
• Volgens wet moet Statistiek Suid-Afrika elke vyf jaar 'n sensus hou en verwerk.
Sinoniem:
• volkstelling
Afgelei:
• sensuskantoor
• sensusopgawe
• sensusopname
• sensusopnemer
• sensusverslae
Vertaling:
Engels: census
Nederlands: census
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|