leerplan [boodskap #138274] |
Fri, 22 October 2021 14:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leerplan
Afbreking: leer•plan
Samestelling: leer + plan
Selfstandige naamwoord: leerplan
Meervoud: leerplanne
Betekenis:
• Kort uiteensetting van wat geleer moet word om die studiedoel te bereik.
Gebruik:
• Skole vind dit toenemend moeilik om by die leerplan te hou en akademiese standaarde te handhaaf.
Sinoniem:
• kurrikulum
• leerstofverdeling
• sillabus
Afgelei:
• leerplandeskundige
• onderwysleerplan
Vertaling:
Engels: syllabus, curriculum
Nederlands: leerplan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|