Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oneervol
oneervol [boodskap #138270] Thu, 21 October 2021 20:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oneervol
Afbreking: on•eer•vol
Samestelling: on- + eervol


Byvoeglike naamwoord: oneervol
Vergrotende trap: oneervoller
Oortreffende trap: oneervolste
Attributief: oneervolle
Partitief: oneervols

Betekenis:
• Sonder enige eer.

Gebruik:
• Die soldaat is oneervol uit die weermag ontslaan.

Sinoniem:
• eerloos
• skandelik
• smadelik

Antoniem:
• eervol

Vertaling:
Engels: dishonorable, disgraceful
Nederlands: oneervol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psigoot
Volgende onderwerp: psigose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:26:34 UTC 2025