terroris [boodskap #138267] |
Thu, 21 October 2021 14:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terroris
Afbreking: ter•ro•ris
Selfstandige naamwoord: terroris
Meervoud: terroriste
Verkleinwoord: terrorissie
Meervoud van verkleining: terrorissies
Betekenis:
• Iemand wat terreur pleeg; mense terroriseer (soos 'n gewelddadige rebel).
Gebruik:
• Die een man se vryheidsvegter is 'n ander man se terroris.
Sinoniem:
• oproermaker
• onrusstoker
Verwant:
• terrorisasie
• terroriseer
• terrorisme
• terroristies
Vertaling:
Engels: terrorist
Nederlands: terrorist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|