Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rassuiwer
rassuiwer [boodskap #138266] Thu, 21 October 2021 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rassuiwer
Afbreking: ras•sui•wer
Samestelling: ras + suiwer


Byvoeglike naamwoord: rassuiwer
Attributief: rassuiwer

Betekenis:
• Suiwer van ras en nie verbaster nie.

Gebruik:
• Die hond is opreg geteel en kom met 'n sertifikaat wat aandui dat hy rassuiwer is.

Sinoniem:
• opreg
• raseg
• volbloed

Antoniem:
• halfbloed
• baster

Afgelei:
• rassuiwerheid

Vertaling:
Engels: pure bread, full-blooded
Nederlands: rasecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beloer
Volgende onderwerp: terroris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:31:29 UTC 2025