beloer [boodskap #138264] |
Thu, 21 October 2021 11:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beloer
Afbreking: be•loer
Samestelling: be- + loer
Werkwoord: beloer
Verlede tyd: het beloer
Teenwoordige deelwoord: beloerde
Betekenis:
• Om heimlik na iets of iemand te kyk.
Gebruik:
• Hy kom agter dat 'n meisie hom beloer en gaan stel homself dadelik voor.
Sinoniem:
• aanskou
• afloer
• beskou
• bespied
• betrag
• gadeslaan
• gluur
• kyk
• spioeneer
• waarneem
Vertaling:
Engels: to spy, peep, watch, lurk at
Nederlands: beloeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|