beskut [boodskap #138263] |
Thu, 21 October 2021 10:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskut
Afbreking: be•skut
Samestelling: be- + skut
Werkwoord: beskut
Verlede tyd: het beskut
Teenwoordige deelwoord: beskutte
Betekenis:
• Om iets of iemand (met 'n skut) te beskerm en veilig te hou.
Gebruik:
• Ek sal dié stad beskut en hom red... [Jesaja 37:35]
Sinoniem:
• afskerm
• beskerm
• beveilig
• bewaak
• bewaar
• verskans
Verwant:
• beskutting
Vertaling:
Engels: to protect, shelter, shield
Nederlands: beskut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|