Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heelparty
heelparty [boodskap #138261] Wed, 20 October 2021 20:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heelparty
Afbreking: heel•par•ty
Samestelling: heel + party


Onbepaalde telwoord: heelparty

Betekenis:
• Taamlik baie van iets.

Gebruik:
Heelparty van die dorpe en stede wat Afrikaners gestig het se name is onlangs verander.

Sinoniem:
• baie
• etlike
• heelwat
• menigerlei
• talle

Vertaling:
Engels: a good few, quite a lot
Nederlands: best veel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorslaap
Volgende onderwerp: speen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:38:38 UTC 2025