oorslaap [boodskap #138260] |
Wed, 20 October 2021 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorslaap
Afbreking: oor•slaap
Samestelling: oor + slaap
Werkwoord: slaap oor, oorslaap
Verlede tyd: het oorgeslaap
Betekenis:
• Om die nag êrens deur te bring.
Gebruik:
• Kan ek vannag by my maatjie oorslaap?
Sinoniem:
• oornag
• uitslaap
Afgelei:
• oorslaappartytjie
Vertaling:
Engels: to sleep over
Nederlands: overslapen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|