eufemisties [boodskap #138259] |
Wed, 20 October 2021 15:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eufemisties
Afbreking: eu•fe•mis•ties
Byvoeglike naamwoord: eufemisties
Vergrotende trap: eufemistieser
Oortreffende trap: eufemistiesste
Attributief: eufemistiese
Betekenis:
• Wat mooier of vriendeliker voorgestel word as wat dit werklik is.
Gebruik:
• Die woord "opoffering" word eufemisties gebruik, want "selfmoord" is nader aan die waarheid.
Sinoniem:
• diplomaties
• verbloemend
• versagtend
Antoniem:
• disfemisties
Verwant:
• eufemisme
Afkorting:
• euf.
Vertaling:
Engels: euphemistic
Nederlands: eufemistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|