toonleer [boodskap #138258] |
Wed, 20 October 2021 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toonleer
Afbreking: toon•leer
Samestelling: toon + leer
Selfstandige naamwoord: toonleer
Meervoud: toonlere
Verkleinwoord: toonleertjie
Meervoud van verkleining: toonleertjies
Betekenis:
• 'n Opeenvolging van stygende of dalende tone in 'n oktaaf.
Gebruik:
• Die musiekstudent oefen die C-majeur toonleer op die klavier.
Hiponiem:
• majeurtoonleer
• mineurtoonleer
Vertaling:
Engels: tone scale
Nederlands: toonladder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|