bogsnuiter [boodskap #138257] |
Wed, 20 October 2021 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bogsnuiter
Afbreking: bog•snui•ter
Samestelling: bog + snuiter
Selfstandige naamwoord: bogsnuiter
Meervoud: bogsnuiters
Verkleinwoord: bogsnuitertjie
Meervoud van verkleining: bogsnuitertjies
Betekenis:
• 'n Jong persoon, gewoonlik 'n wysneus wat hom by grootmense se sake inmeng.
Gebruik:
• Wat weet 'n bogsnuiter nou van sulke dinge af?
Sinoniem:
• bogkind
• kêskuiken
• snotkop
• snuiter
Vertaling:
Engels: a mere child
Nederlands: nog maar een kind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|