Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksklusief
eksklusief [boodskap #138255] Tue, 19 October 2021 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksklusief
Afbreking: eks•klu•sief


Byvoeglike naamwoord: eksklusief
Vergrotende trap: eksklusiewe
Oortreffende trap: eksklusiefste
Attributief: eksklusiewe

Betekenis:
• Wat net vir 'n uitgesoekte groep bedoel is.
• Wat uitgesluit is; nie inbegrepe nie.

Gebruik:
• Die restaurant is besonder eksklusief.
• Die prys is R100, eksklusief BTW.

Sinoniem:
• besonders
• buitengewoon
• uitgesluit
• uitsluitend
• uitsluitlik
• weelderig

Antoniem:
• inklusief

Afgelei:
• eksklusivisties
• eksklusiwiteit

Vertaling:
Engels: exclusive
Nederlands: exclusief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stigterslid
Volgende onderwerp: golflengte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:09:29 UTC 2025