stigterslid [boodskap #138254] |
Tue, 19 October 2021 07:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stigterslid
Afbreking: stig•ters•lid
Samestelling: stigter + -s- + lid
Selfstandige naamwoord: stigterslid
Meervoud: stigterslede
Betekenis:
• Een van die oorspronklike lede wat gehelp het om 'n organisasie te begin.
Gebruik:
• Frankryk is 'n stigterslid van die Europese Unie, NAVO en die Verenigde Nasies.
Sinoniem:
• grondlegger
• oprigter
• stigter
Vertaling:
Engels: founding member
Nederlands: medeoprichter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|