optof [boodskap #138252] |
Mon, 18 October 2021 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
optof
Afbreking: op•tof
Werkwoord: tof op, optof
Verlede tyd: het opgetof
Betekenis:
• Om deftig en pronkerig aan te trek, of 'n plek oordadig op te tooi.
Gebruik:
• Die meisies het behoorlik opgetof vir die matriekafskeid.
Sinoniem:
• opdollie
• opsmuk
• optooi
• uitdos
• uitvat
Vertaling:
Engels: to dress up, pretty up, toff up
Nederlands: opdoffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|