Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landswyd
landswyd [boodskap #138250] Mon, 18 October 2021 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
landswyd
Afbreking: lands•wyd
Samestelling: land + -s- + wyd


Byvoeglike naamwoord: landswyd
Attributief: landswye

Betekenis:
• Deur die hele land deur.

Gebruik:
• Die koerant word landswyd versprei.

Wisselvorm:
• landwyd

Sinoniem:
• nasionaal

Verwant:
• stadswyd
• wêreldwyd

Vertaling:
Engels: nationwide, countrywide
Nederlands: nationaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wieldop
Volgende onderwerp: ruimteskip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:35:32 UTC 2025