| wieldop [boodskap #138249] |
Ma., 18 Oktober 2021 15:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24277 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Verchroomde wieldop op die wiel van 'n motor.
wieldop
Afbreking: wiel•dop
Samestelling: wiel + dop
Selfstandige naamwoord: wieldop
Meervoud: wieldoppe
Verkleinwoord: wieldoppie
Meervoud van verkleining: wieldoppies
Betekenis:
• Kappie of deksel wat die middelste deel (die naaf) van 'n wiel bedek.
Gebruik:
• Die motor se wieldop het afgeval.
Sinoniem:
• naafdop
Vertaling:
Engels: wheel cover, hubcap, axle‐cap
Nederlands: wieldop, naafdop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|