Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hondekos
hondekos [boodskap #138245] Mon, 18 October 2021 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hondekos
Afbreking: hon•de•kos
Samestelling: honde + kos


Selfstandige naamwoord: hondekos
Meervoud: hondekosse
Verkleinwoord: hondekossie
Meervoud van verkleining: hondekossies

Betekenis:
• Die kos wat honde eet, of wat vir gedomestikeerde honde bedoel is.

Gebruik:
• Leeus eet nie hondekos nie.

Vertaling:
Engels: dog food
Nederlands: hondenvoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spektrum
Volgende onderwerp: kinderagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:36:49 UTC 2025