Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welvoeglik
welvoeglik [boodskap #138242] Mon, 18 October 2021 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welvoeglik
Afbreking: wel•voeg•lik
Samestelling: wel + voeg + -lik


Byvoeglike naamwoord: welvoeglik
Vergrotende trap: welvoegliker
Oortreffende trap: welvoeglikste
Attributief: welvoeglike
Partitief: welvoegliks

Betekenis:
• Wat gepas is vir die geleentheid; netjies en beleef, soos dinge behoort te wees.

Gebruik:
• Laat ons welvoeglik wandel soos in die dag, nie in brassery en dronkenskap, nie in ontug en ongebondenheid, nie in twis en nydigheid nie. [Romeine 12:13]

Sinoniem:
• behoorlik
• beleef
• beskaaf
• betaamlik
• deugsaam
• fatsoenlik
• goedgemanierd
• kuis
• opgevoed
• ordentlik
• passend
• sedelik
• welgemanierd

Antoniem:
• onwelvoeglik

Afgelei:
• welvoeglikheid

Vertaling:
Engels: proper, decent, neat, becoming, respectable, fitting
Nederlands: welvoeglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoener
Volgende onderwerp: onderliggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:28:26 UTC 2025