Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoener
skoener [boodskap #138241] Mon, 18 October 2021 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skoener.
'n Skoener.
skoener
Afbreking: skoe•ner


Selfstandige naamwoord: skoener
Meervoud: skoeners
Verkleinwoord: skoenertjie
Meervoud van verkleining: skoenertjies

Betekenis:
• Seilskip met twee of meer maste en seile wat van voor na agter (parallel met die kiel) gespan is.

Gebruik:
• Die skoener is grootliks na 1920 deur gemotoriseerde skeepvaart vervang.

Vertaling:
Engels: schooner
Nederlands: schoener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tarief
Volgende onderwerp: welvoeglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:38:35 UTC 2025