Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tarief
tarief [boodskap #138240] Sun, 17 October 2021 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tarief
Afbreking: ta•rief


Selfstandige naamwoord: tarief
Meervoud: tariewe
Verkleinwoord: tariefie
Meervoud van verkleining: tariefies

Betekenis:
• Die vasgestelde bedrag wat betaal moet word.

Gebruik:
• Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie, maar is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Sinoniem:
• fooi
• heffing
• koers
• koste
• prys
• prysbepaling
• prysvasstelling

Hiponiem:
• dagtarief
• maandtarief
• vragtarief

Afgelei:
• tariefafskaling
• tariefbedeling
• tariefbedrog
• tariefbeheer
• tariefbepaling
• tariefbeskerming
• tariefformule
• tariefgrens
• tariefklas
• tariefkoördinasie
• tariefloos
• tariefmeter
• tariefontduiking
• tariefoorlog
• tariefplig
• tariefstelsel
• tariefstruktuur
• tariefstygings
• tarieftoegewing
• tariefvasstelling
• tariefverandering
• tariefverhoging
• tariefwysiging

Vertaling:
Engels: tariff, charges, fee, rate
Nederlands: tarief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kakie
Volgende onderwerp: skoener
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:40:59 UTC 2025