vermeng [boodskap #138238] |
Sun, 17 October 2021 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermeng
Afbreking: ver•meng
Samestelling: ver- + meng
Werkwoord: vermeng
Verlede tyd: het vermeng
Betekenis:
• Om verskillende dinge saam te meng (om 'n nuwe homogene geheel te vorm).
Gebruik:
• Tin kan saam met koper vermeng word om brons te vorm.
Sinoniem:
• aanmaak
• amalgameer
• deurmekaarmaak
• hibridiseer
• inroer
• klits
• kombineer
• kruis
• meng
• saamgooi
• saammeng
• verbaster
• versny
• veryl
Afgelei:
• vermengbaar
• vermengde
• vermenger
• vermenging
Vertaling:
Engels: to blend, mingle, mix, intermingle
Nederlands: vermengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|