Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dapperheid
dapperheid [boodskap #138237] Sun, 17 October 2021 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dapperheid
Afbreking: dap•per•heid
Samestelling: dapper + -heid


Selfstandige naamwoord: dapperheid
Meervoud: dapperhede

Betekenis:
• Toestand van dapper en moedig wees.

Gebruik:
• Die soldaat het 'n dekorasie vir dapperheid en voortreflike diens ontvang.

Sinoniem:
• durf
• heldemoed
• heldhaftigheid
• heroïsme
• leeuemoed
• manhaftigheid
• manmoedigheid
• moed
• moedigheid
• onverskrokkenheid
• vreesloosheid
• waagmoed

Antoniem:
• lafhartigheid

Vertaling:
Engels: bravery, courage
Nederlands: dapperheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raadsman
Volgende onderwerp: vermeng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:45:40 UTC 2025