raadsman [boodskap #138236] |
Sun, 17 October 2021 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raadsman
Afbreking: raads•man
Samestelling: raad + -s- + man
Selfstandige naamwoord: raadsman
Meervoud: raadsmanne
Verkleinwoord: raadsmannetjie
Meervoud van verkleining: raadsmannetjies
Betekenis:
• Persoon wat raad gee, of by wie raad ingewin kan word.
Gebruik:
• Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. [Jesaja 9:5]
Sinoniem:
• adviseur
• afrigter
• indoena
• konsultant
• mentor
• raadgewer
Vertaling:
Engels: adviser, advisor, counselor, consultant
Nederlands: raadsman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|