Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonkamer
sonkamer [boodskap #138235] Sun, 17 October 2021 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonkamer
Afbreking: son•ka•mer
Samestelling: son + kamer


Selfstandige naamwoord: sonkamer
Meervoud: sonkamers
Verkleinwoord: sonkamertjie
Meervoud van verkleining: sonkamertjies

Betekenis:
• Vertrek met groot vensters wat baie son kry.

Gebruik:
• In die winter kuier ons graag in die sonkamer.

Afkorting:
• sonk.

Vertaling:
Engels: sun room, closed veranda
Nederlands: tuinkamer, serre

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skedelboor
Volgende onderwerp: raadsman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:44:48 UTC 2025