skedelboor [boodskap #138234] |
So, 17 Oktober 2021 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skedelboor
Afbreking: ske•del•boor
Samestelling: skedel + boor
Selfstandige naamwoord: skedelboor
Meervoud: skedelbore
Verkleinwoord: skedelboortjie
Meervoud van verkleining: skedelboortjies
Betekenis:
• (argaïes) 'n Drilboor wat vir skedeloperasies (trepanering) gebruik is.
Gebruik:
• Die sjirurg trepaneer die pasiënt met 'n skedelboor.
Sinoniem:
• panboor
• trepaan
• trepaneerboor
Verwant:
• skedelsaag
Vertaling:
Engels: trephine
Nederlands: schedelboor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|