eerlikwaar [boodskap #138233] |
Sun, 17 October 2021 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eerlikwaar
Afbreking: eer•lik•waar
Samestelling: eerlik + waar
Bywoord: eerlikwaar
Betekenis:
• Om eerlik te wees. Wat nie verbeel of oor gejok word nie.
Gebruik:
• Ek weet eerlikwaar nie hoe dit gebeur het nie.
Sinoniem:
• regtig
• regtigwaar
• waarlikwaar
• werklik
• werklikwaar
Vertaling:
Engels: honestly, truthfully, genuinely
Nederlands: eerlijk gezegd, werkelijk, echt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|