suilegang [boodskap #138232] |
Sun, 17 October 2021 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suilegang
Afbreking: sui•le•gang
Samestelling: suil + -e- + gang
Selfstandige naamwoord: suilegang
Meervoud: suilegange
Verkleinwoord: suilegangetjie
Meervoud van verkleining: suilegangetjies
Betekenis:
• 'n Ry suile (pilare) wat 'n oordekking dra.
Gebruik:
• 'n Suilegang wat voor die ingang van 'n gebou geplaas is, word 'n portiek genoem.
Sinoniem:
• kolonnade
• suilegalery
Vertaling:
Engels: colonnade, portico, archway, gallery, arcade
Nederlands: zuilengang, colonnade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|