Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misnoeg
misnoeg [boodskap #138231] Sun, 17 October 2021 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
misnoeg
Afbreking: mis•noeg


Byvoeglike naamwoord: misnoeg
Attributief: misnoegde

Betekenis:
• Met 'n serk gevoel van ontevredenheid.

Gebruik:
• Baie mense voel vervreem, oorbodig en misnoeg in hulle eie land.

Sinoniem:
• mismoedig
• ontevrede
• ontstemd
• wrewelrig

Afgelei:
• misnoegdheid

Verwant:
• misnoeë (s.nw.)

Vertaling:
Engels: discontented, displeased, dissatisfied
Nederlands: ontevreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plooidal
Volgende onderwerp: suilegang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:33:22 UTC 2025