Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plooidal
plooidal [boodskap #138230] Sat, 16 October 2021 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Plooidal.
'n Plooidal.
plooidal
Afbreking: plooi•dal
Samestelling: plooi + dal


Selfstandige naamwoord: plooidal
Meervoud: plooidalle
Verkleinwoord: plooidalletjie
Meervoud van verkleining: plooidalletjies

Betekenis:
• 'n Plooi in 'n gesteentelaag, waar die materiaal aan die binnekant jonger is as aan die buitekant.

Gebruik:
• As daar 'n afwaartse plooiing in 'n u-vorm is, word dit 'n plooidal genoem.

Sinoniem:
• sinklien

Antoniem:
• antiklien
• plooirug

Vertaling:
Engels: syncline
Nederlands: syncline

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gisternag
Volgende onderwerp: misnoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:53:40 UTC 2025