gisternag [boodskap #138229] |
Sat, 16 October 2021 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gisternag
Afbreking: gis•ter•nag
Samestelling: gister + nag
Bywoord: gisternag
Betekenis:
• Die vorige dag se nag. Enige tyd gister in die nag.
Gebruik:
• Dit reën al van gisternag af.
Verwant:
• gisteraand
• gistermiddag
• gisteroggend
Vertaling:
Engels: yesterday night, last night
Nederlands: gisternacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|