Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boaan
boaan [boodskap #138225] Fri, 15 October 2021 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boaan
Afbreking: bo•aan
Samestelling: bo + aan


Bywoord: boaan

Betekenis:
• Aan die boonste kant/sy van iets.

Gebruik:
• Skryf jou naam boaan die bladsy.

Wisselvorm:
• bo-aan (ouer spelling)

Antoniem:
• onderaan

Vertaling:
Engels: at the top of
Nederlands: bovenaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pasaangeër
Volgende onderwerp: magma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:23:21 UTC 2025